Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

'n Skrywer by sonsopkoms

'n Skrywer by sonsopkoms. Op sewentig is Hennie Aucamp dit steeds in werk en lewe: "'n vroegopstaner met 'n kyk wat soos by sonsopkoms dinge uit die donker van die nie-bestaande wek tot 'n lewe-in-woorde." Om hom te huldig op 'n leeftyd wat aldus nog altyd in die teken van die oggend staan, bring Lina Spies en Lucas Malan hier 'n sestiental essays, gedigte en geleentheidstukke oor die man en sy werk byeen.

Die bydraers is vriende en kollegas wat Aucamp ken en vereer as die skepper van 'n veelkantige en immer vernuwende oeuvre, maar ook as 'n gewer by uitnemendheid.

Die boek kan by African Sun Media aangeskaf word:
Grondvloer Admin A
Universiteit Stellenbosch Kampus
Stellenbosch
Tel: 021 8082401
Faks: 021 8082626
E-pos: africansunmedia@sun.ac.za
Webblad: http://www.africansunmedia.co.za
Webwinkel: http://www.sun-e-shop.co.za


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W