Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.zaDie laagste vlugtariewe

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Roekelose Woordeboek

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Stories vir die lewe

Stories vir die lewe - Omnibus

Stories vir die lewe - Omnibus, wat deur Lux Verbi.BM uitgegee word, se subtitel is 'n Boek oor lewenswaardes. Die uitgewer s dit is 'n keur van 202 van die treffendste kort volks- en ander verhale uit die Joodse midrasj - die wyse ou rabbi's se verhale, uit die klassieke literatuur - verwerkings van stories van Dostojevski, Tolstoi, Tsjechof, Kiergegaard en vele meer - en uit bekende anekdotes en legendes wat deur die eeue en tot vandag toe wreldwyd vertel word.

Die stories is kort sodat dit ook geskik is vir besige mense wat tussen afsprake iets wil lees wat sal inspireer, vermaak en laat nadink. Hierdie stories is geweef rondom waardes en deugde en word oorvertel in die mooiste Afrikaans.

Die indeling is tematies gedoen sodat sprekers, ouers en opvoeders wat materiaal soek vir toesprake of die oordra van lewenswaarhede dit maklik en vinnig sal kry.

Die boek is, ondanks die hoeveelheid stories, steeds maklik om te hanteer en in 'n aktetas of handsak rond te dra.
Koop/Buy Stories vir die lewe...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W