Stuur jou resensie vir ons by
Tuinmaak kan aanvanklik vir die aspirant-tuinier lyk na 'n ingewikkelde besigheid, maar eintlik is dit 'n hoogs bevredigende en kreatiewe stokperdjie. Met dié tuingids word daarna gestreef om die beginner- of amateurtuinier op sy gemak te stel.
Tuinmaak vir Elke Dag het 'n uiteensetting van die basiese aspekte van tuinuitleg, tuinmaak en die onderhoud van 'n tuin.
Tuingereedskap, tuinuitleg, bemesting, snoei, peste en plae, en vele meer word bespreek sodat die geheel begin sin maak.
Koop / Buy Tuinmaak vir elke dag ...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.