Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Huisgenoot Braaiboek

Sonskyn, bier en braaivleis - dis tyd om daardie vuur aan die gang te kry! Die Huisgenoot Braaiboek dek praktiese detail oor braai oor kole, brikette en 'n gasbraaier, en ook die voordele van vleis marineer.

Behalwe vir die geregte, sluit die resepte ook 'n hele versameling marinades, gegeurde botters, souse vryf- en speserymengsels en smeersels in wat karakter aan jou kos verleen. Nie net kry al die vleissoorte - insluitend vis en wild - hulle kans op die kole nie, maar daar is ook hoofstukke gewei aan slaai en groente, brode en poeding.

Iemand dalk lus vir die Gekruide skaapribrol met hupstootvulsel of Klewerige hoendervlerkies? Of wat van Gevulde wildsrugfilet en Weskussnoek? Die Huisgenoot Braaiboek is 'n volledige gids, gepak met meer as 100 lusmaak-resepte, wat alle braaiers - van beginners tot di wat wt - sal inspireer om vriende en familie te nooi vir heerlike steak en samesyn.

Huisgenoot BraaiboekCarmen Niehaus is sedert 1989 die kosredakteur van Huisgenoot en YOU en staan tans die skoene vol van beide die kos- en dekorredakteur. Sy geniet groot aanhang met haar innoverende maar praktiese resepte. Carmen het al verskeie toekennings vir haar werk ontvang en het reeds meer as 20 resepteboeke gepubliseer.
Koop / Buy Huisgenoot Braaiboek ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W