Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Om 'n man te koop

Om n man te koop - Dalene Matthee Die verhale van Dalene Matthee se Om 'n man te koop is almal helder, die inhoud is vars - aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar 'n ryke verskeidenheid.

Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes "aangehelp" word deur 'n ouer vrou. Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense van verskillende ouderdomme en temperamente.

Dominerende mans se ongevoeligheid word aan die kaak gestel. En die eensaamheid van 'n enkellopende wat haar met 'n leuen daarteen wil verweer, word blootgelÍ.

Tog is die goue draad wat hierdie verhale saambind die egte, warm menslikheid wat seevier na 'n aanvanklike afsydigheid of misverstand.
Koop / Buy Om 'n man te koop ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W