Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Ontsnap van depressie

Ontsnap van depressie is die eerste Afrikaanse titel sedert die 1980's wat omvattende inligting bied oor die simptome, oorsake en uitwerking van depressie. Dit werp lig op die jongste navorsing, asook maniere om depressie te beheer en dit uiteindelik te oorkom.

Prof. Piet Oosthuizen, van die Universiteit van Stellenbosch, is 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn wat in psigiatrie spesialiseer. Met sy ondubbelsinnige uiteensetting en verduidelikings stroop hy depressie van mistiek en neem hy die stigma weg.

Te veel mense ly in stilte, sonder voldoende ondersteuning en hulp om die toestand waarmee hulle worstel, te verstaan.

Dit ly geen twyfel nie - depressie is werklik 'n siekte. Beide die pasient en die mense wat vir hom of haar omgee, behoort dit as sodanig te benader.

Ontsnap van depressieIn hierdie noodsaaklike selfhelpgids tot 'n gesonder verstand, liggaam en gees gee Piet Oosthuizen positiewe raad oor :


Koop / Buy Ontsnap van depressie ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W