Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die avonture van Lula die onvergenoegde koei

Die avonture van Lula die onvergenoegde koei

Lula is nie soos ander koeie nie. Ander koeie doen gewone koeidinge. Waarvan Lula hou, is om te sing. Sy is eintlik mal oor sing.

Sy sing gedurende melktyd. Sy sing in die veld en sy sing in die stal. Die ander diere op die plaas en Boer Brown is nie baie beïndruk met die gesingery nie en maak haar gewoonlik stil.

Op 'n dag gaan sy na Harold die haan toe en vertel hom dat sy graag 'n ster wil word. Harold, die enigste ander sanger op die plaas, leer haar toonlere en hoe om behoorlik asem te haal. Hy kry selfs vir haar agtergrondsangers. Nie baie lank nie, of Lula is reg vir New York.
Koop / Buy Die avonture van Lula die onvergenoegde koei....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W