Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

In my Winter Blom Genade

In my Winter Blom Genade

'n Vrou se pelgrimstog deur kanker

In my Winter Blom Genade bevat 40 eerlike grepe uit een vrou se hersteltyd na kanker. Geskryf met insig en humor, verskaf dit prakteise wenke vir die mense wat langs die pasiŽnt staan en die pad saam met haar of hom moet loop. Dis 'n boek wat jou moed gee tot by daardie punt waar jy as mense deur die lyding diť plek bereik waar God jou weer volkome nuut maak.

Faks asb alle bestellings aan:
Amanda van Rooyen by faks 021 9514633
Vir enige navrae kontak: Amelia Westraadt
by 016 9823617 of 0824552666


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W