Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Oom Grompie - Luister mooi

Oom Grompie - Luister mooi is die eerste in 'n reeks oor Oom Grompie, 'n bejaarde pensionares wat vir alles - sy kinders en die lewe in die algemeen - kwaad is.

'n Onverwagte besoeker bring vir hom 'n boodskap. Oom Grompie leer hoe belangrik dit is om jou liefde vir diť waarvoor jy omgee, te toon.

Die skrywer, Gerrie Hugo, is van die opinie dat hierdie boek 'n kinderstorie is, maar ook 'n belangrike boodskap inhou vir alle Afrikaanssprekende mans wat tog so met hulle emosies sukkel.

Die boek is beskikbaar op die web by http://www.justdone.co.za/catalog/.
Prys R40
GeÔllustreer deur Shirene Dovey

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W