Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Riller in die raaisel : Onopgeloste Suid-Afrikaanse misdade

Riller in die raaiselIs die omstrede NG Kerk moderator Johan Heyns deur regses vermoor, of deur sy eie mense? Het die skerpioene al vordering gemaak in hul soektog na die slagoffers van pedofiel Gert van Rooyen? Oor watter inligting kon Robert Smit beskik het dat hy moes stil gemaak word?

Soveel misdade kon nog nooit opgelos word nie. Tien van die tergendste raaisels word oorvertel, en opnuut word die leser bewus van die menslike tragedie agter die gebeure.
Koop / Buy Riller in die raaisel : Onopgeloste Suid-Afrikaanse misdade ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W