Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

The Secret Diary of God (aged 9 1/2 million trillion years) - Koos Kombuis

The Secret Diary of God

Die groot Suid-Afrikaanse novel is hier. ´n Sweterige, spekskieterige gedoe oor ´n God wat meer lyk na Ozzy Ozbourne as na ´n bebaarde Oupa. In The Secret Diary of God, word Koos Kombuis se God nie net geterroriseer deur rugstekers, skreeulelike dinosourusse en manlike menopause-skete nie, maar swig hy voor wyn en die sjarme van sy sekretaresse Mary... Jy besef seker teen hierdie tyd dat jy steeds te doen het met die ou Koos Kombuis. Die platjie wat ´n sak sci-fi gaan opeet het. En in hierdie boek sy ou Eikestad-vellies verruil vir ´n paar Douglas Adams-trappers. Maar kom ons vertel jou ´n geheim. Kombuis se God is ´n rock-en-roll ene, wat ´n opvlamming van belangstelling in die Bybel gaan veroorsaak. Vir mense bokknieë-van-bid gaan gee, en die aangesig van die Suid-Afrikaanse boekbedryf verander. Soos ´n Big Bang.
Koop The Secret Diary of God (aged 9 1/2 million trillion years)...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W