Stuur jou resensie vir ons by
Die plusminus eetplan is splinternuut, geleidelik, en maklik.
Niks se geweeg van kos en kilojoule-tellery nie. Jy is binne 6 - 7 weke by 'n gesonde eetplan, wat dan nog verfyn word sodat jy na 12 weke op 'n gesonde, gebalanseerde eetplan is wat jy die res van jou lewe kan volg.
Die beginsel is eenvoudig - sit elke week een gesonde kossoort by
en neem een ongesonde kossoort weg by jou eetplan. Die eetplan word week vir week
uiteengesit, met inligting oor die week se Plus en Minus en aanduidings van porsies vir
verskillende fokusgroepe, soos kleuters, swanger vrouens en diabete.
Koop / Buy Plusminus Eetplan ...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.