Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.zaDie laagste vlugtariewe

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Roekelose Woordeboek

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

How to make love like a porn star

Soos ´n porno-ster

Die huidige koningin van volwasse vermaak gee intieme raad uit haar wye ondervinding - van haar dae as ´n minderjarige Las Vegas stripper tot haar huidige posisie as hoof van haar eie sakeryk. Alles wat jy wil weet van hoe om ´n porno-ster te wees in die bed.

Jenna roem daarop dat sy die bekendste porno-ster van alle tye is. In haar boek maak sy die deure na die seks-industrie oop. Sy vat jou na haar slaapkamer vir ´n seksles.

Sy deel haar persoonlike seksuele ontwikkeling met lesers en vertel heelwat staaltjies oor haar dae toe sy nog gereeld naak voor die kamera was, haar onderving met Playboy en Penthouse en haar liefdeslewe.

How to Make Love Like a Porn Star beskryf al wat ´n tegniek is in die fynste besonderhede en deel al Jenna se ondervinge met beide mans en vrouens.
Koop/Buy How to Make Love Like a Porn Star...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W