Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Klippekou

Die skrywer, Frans Botes, is 'n voormalige kolonel van die ou SA Weermag se dae. As gevolg van swak gesondheid moes hy die SAW verlaat in 1990, kort voordat hy 'n pos in die buiteland sou aanvaar.

In November 2004 beleef hy 'n ernstige terugslag, tot so 'n mate dat 'n sekere spesialis in Engeland hom slegs een jaar gee om te bly lewe.

Hierdie is 'n versameling van nuusbriewe en stories wat die skrywer vir een jaar deel met sy vriende, kollegas en familie wat hom en sy gesin in moeilike tye getrou bystaan. Die leser sal soms ervaar hoe die skrywer stoei met homself, sy siekte, sy desperaatheid, vrese en sy omstandighede, maar telkens kom hy opnuut tot die besef dat sy heil slegs in God te vinde is. Die een oomblik gaan dit fisies met hom baie goed, net om dan weer die volgende oomblik in die hospitaal te beland. Sy gesondheid ry die hele tyd wipplank, so ook sy gemoed.

Hierdie verhaal is nie om aan ander Christene voor te skryf hoe om te leef nie. Dit is slegs die klankbord van 'n soldaat wat sy lewe voluit gelewe het en nou in moeilike tye klippe gekou het om te oorleef. Dit is sy getuienis.

Author Frans Botes
Cover Type Paperback
ISBN-10
ISBN-13 978-1-920169-60-2
No of Pages 123
Size A5
Publication Date 27 June 2007

Just Done Productions cc
CK2004/021143/23
Cell: 083-3888290
Fax: 086-5052478
publish@justdone.co.za


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W