Stuur jou resensie vir ons by
Kombuis se golden oldie-digbundels Suburbia en Die Geel Kafee is noupas herdruk. En as jy verby die half-banale titels kyk, is dit vintage Kombuis. Verse wat regop staan soos mielies in die geel Transvaal! Verse, wat ´n twyfelaar toeterentyd laat sê het: skryf tog maar net vir self-terapie, boet! Kombuis het die omie geïgnoreer, en die res van die storie is publikasie-geskiedenis.
Koop/Buy Suburbia...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.
A
B
D
G
H
K
M
N
O
S
T

