Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Waar op dees aarde vind mens God?

Die aarde is die mens se enigste huis, maar dit is nie vir almal 'n tuiste nie. Mense soek juis na 'n ander "tuiste", want die aarde, die wÍreld waarbinne hulle lewe is te onvriendelik en vol vyandigheid. Vir baie mense is die aarde 'n "goddelose" plek - 'n plek waar God afwesig is. Die aarde is die laaste plek waar hulle God sal soek en hopelik sal vind.

In Waar op dees aarde vind mens God? probeer die skrywer wys dat 'n mens God kan leer ken alleen in en deur dit wat aards is. God is ook hier op aarde. Dit is moontlik vir 'n gewone aardse mens om 'n sinvolle verhouding met God te hÍ.

"Spiritualiteit" is 'n nuwe modewoord. Dit verwys eintlik maar na die manier waarop 'n mens glo. In hierdie boek stel die skrywer, Ernst Conradie, die leser bekend aan 'n "aardse spiritualiteit" - 'n vorm van geloof wat gewortel is in on aardse lewe en wat ons aardse lewe kan verryk. Dis 'n spiritualiteit wat nie met die kop in die wolke loop nie, maar wat 'n geloof wat waardering ook vir die aardse dinge het. 'n Aardse spiritualiteit is juis moontlik omdat Jesus Christus ons hier op aarde kom opsoek en vind het.

Die skrywer is 'n bekende ekologiese teoloog.

Formaat: Sagteband
ISBN: 0 7963 0432 7
Bladsye: 271
Bestellings: 0860 231 231


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W